afr
stringlengths
4
558
eng
stringlengths
4
626
score
float64
0.6
1
__index_level_0__
int64
1
3.8k
die skool maak seker dat daar genoeg kosvoorraad is wat behoorlik bestuur word, om seker te maak dat daar altyd voedsel vir die program is.
the school also ensures that there are enough food supplies which are managed properly, to ensure there is always food for the programme.
0.888306
2,893
byvoorbeeld is 10 swart kontrakteurtelers gevestig, met n belegging van r336 miljoen as deel van die pluimveemeesterplan.
for example, 10 black contract growers have been established with an investment of r336 million as part of the poultry masterplan.
0.928162
3,163
dit behels die struikelblok van toegang tot aanvangsen uitbreidingskapitaal en die vermoë van kmmo’s om markte vir hulle produkte te kry.
this includes the difficulty of accessing startup and expansion capital and the ability of smmes to find markets for their products.
0.876001
3,169
dit is egter werklik n kwessie en is duidelik te sien aan die toename in die aantal daaglikse oproepe wat ons kry," sê cassey chambers, sadag se uitvoerende direk teur.
however, it is a very real issue, and can be seen by the increasing daily calls we receive," says cassey chambers, sadag’s operations director.
0.855956
2,291
werk saam om die demokrasie te versterk vukuzenzele unnamed soos suidafrika die nuwe jaar tegemoet gegaan het, is ons gekonfronteer met twee diepgaande gebeurtenisse wat ons op verskillende maniere herinner aan wat ons as n nasie saamsnoer.
work together to strengthen democracy vukuzenzele unnamed as south africa entered the new year, we were confronted by two pro found events that remind ed us, in different ways, of what brings us together as a people.
0.914288
2,634
ons moet dus ondersteuning vir vroue verskerp om hulle in staat te stel om finansieel onafhanklik te word.
we must therefore scale up support for women to enable them to become financially independent.
0.9054
936
ons nasie rou oor die verlies van jong lewens in die enyobeni tavernetragedie vukuzenzele unnamed die gesinne in n township in scenery park buite ooslonden het n paar weke gelede die nuus ontvang waarteen elke ouer bid.
our nation mourns the young lives lost in enyobeni tavern tragedy vukuzenzele unnamed a few weeks ago the families of a township in scenery park outside east london, received news that every parent prays they never get to hear.
0.868138
3,259
dit is almal belangrike sektore wat geïdentifiseer is in ons ekonomiese heropbouen herstelplan wat verlede jaar aangekondig is.
these are all important sectors identified in our economic reconstruction and recovery plan announced last year.
0.884698
2,360
om te stort kan tot 20 liter water per minuut gebruik, terwyl n bad tussen 80 en 150 liter water per bad kan gebruik.
showering can use up to 20 litres of water per minute, whereas taking a bath can use between 80 and 150 litres of water per bath.
0.918986
3,700
deelne mers sal hulle vaardighede en vermoëns om hulle eie besighede te begin, verbeter en kan die vaste inkomste wat deur die openbare indiensneming verskaf word gebruik om na ander inkomstegenererende aktiwiteite uit te brei.
participants will improve their skills and capabilities to start their own businesses, and can use the steady income provided by public employment to branch out into other incomegenerating activities.
0.845466
1,332
om met n vuurwapen uit jou huis geforseer te word is nie maklik om te vergeet nie en die nagevolge van só ’n trauma duur geslagte lank.
being forced from one’s home at gunpoint is a trauma not easily forgotten and is carried across generations.
0.783633
1,934
die ekonomiese status van vroue in suidafrika maak hulle meer kwesbaar vir mishandeling.
the economic status of women in south africa makes them more vulnerable to abuse.
0.911726
935
en tog het hulle.
and yet they did.
0.611467
2,418
negeensestig van hierdie 250 chemikalieë veroorsaak kanker.
out of these 250 chemicals, 69 are known to cause cancer.
0.802094
566
professionele verpleër, luyanda ganuganu (25), van groote schuur hospi taal in die weskaap, sê die dag is ook n gelee ntheid vir verpleeg kundiges om voort te gaan om die helder lig van hul beroep te laat aanhou skyn.
professional nurse luyanda ganuganu (25), from groote schuur hospital in the western cape, says the day is also an opportunity for nurses to continue to shine the bright light of their profession.
0.900513
1,854
volgens die minister van gesondheid, dr. joe phaahla, het suidafrika op 25 april n toename van 137% in nuwe kovid19gevalle, vergeleke met die vorige sewe dae, aangeteken wat hoofsaaklik deur n hoër infeksiekoers in gauteng, kwazulunatal en die weskaap aangedryf is.
according to health minister dr joe phaahla, on 25 april south africa recorded a 137% increase in new covid19 cases, compared with the previous seven days, driven mainly by higher rates of infection in gauteng, kwazulunatal and the western cape.
0.914782
3,054
die werwingsproses van die talle werklose mense maak gebruik van digitale platforms om soveel moontlik geskikte deelnemers te bereik.
the recruitment process of the many people who were unemployed made use of digital platforms to reach as many eligible participants as possible.
0.886936
2,467
hulle mag dalk sukkel om te konsentreer of verstrooid voorkom," sê ludziya.
they could also have trouble concentrating or may appear confused," says ludziya.
0.811163
1,645
dit is maklik om die portaal te navigeer en dit bied inligting stapvirstap aan oor hoe om n besigheid te registreer.
the portal is easy to navigate and offers stepbystep information on how to register a business.
0.786431
2,676
dit is ’n beginsel wat die godsdienstige leiers met wie ek gepraat het, ten volle begryp en ondersteun.
this is a principle that the religious leaders i met with fully support and appreciate.
0.845492
1,792
baie mense sukkel om hulle medisyne te gaan haal en minder mense het toegang tot ander dienste, soos vrywillige manlike mediese besnyding.
many people found it difficult to collect their medicines and fewer people accessed other services, such as voluntary male medical circumcision.
0.863983
1,430
dit is n 25% verbetering teenoor die vorige jaar en n 15% toename teenoor die laaste jaar voor die kovid19pandemie.
over the same period, sars also paid out its highest amount in tax refunds since it was established 25 years ago.
0.613153
2,922
die weskaapse regering het onlangs kommentaar deur ’n paar pasiënte oor sy isolasiefasiliteite gepubliseer.
the western cape government recently published some comments from patients about its isolation facilities.
0.774969
1,013
die verergerende situasie in israel en palestina bevestig weereens wat ons as suidafrikaners al te goed weet – dat onversetlike konflik slegs deur vreedsame onder handeling opgelos kan word.
the escalating situation in israel and palestine affirms once more what we south africans know too well, that intractable conflicts can only be solved through peaceful negotiation.
0.914011
1,928
"die pasiënt sou dan die fetus tuis aborteer en nie by n kliniek of hospitaal nie," sê muthuphei.
"the patient would then abort the foetus at home and not at a clinic or hospital," says muthuphei.
0.896524
3,196
dit is volgens dr khatija jha zbhay, hoof van die eenheid vir kinderen adolessentepsigiatrie by townhill hospitaal in pietermaritzburg, kwazulunatal.
this is according to dr khatija jhazbhay, who heads up the child and adolescent psychiatry unit at townhill hospital in pietermaritzburg, kwazulunatal.
0.924938
126
danksy die presidensiële werkskeppingstimulus het ons nou honderdduisende mense met waardevolle werksondervinding.
as a result of the presidential employment stimulus, we now have hundreds of thousands of people with valuable work experience.
0.883226
3,666
dit is belangrik dat jy te alle tye bewus is van jou omgewing.
it is important that you are aware of your surroundings at all times.
0.802987
1,347
dit is noemens waardig dat verskeie van die suidafrikaners in wuhan studiebeurse van die chinese regering ontvang het, n goedgunstige daad wat opreg waardeer word.
it is significant that several of the south africans in wuhan were on study scholarships from the chinese government; an act of generosity that is deeply appreciated.
0.803821
355
danksy befondsing van misa is silondiwe magwaza die eerste gegradueerde in haar gesin is.
misa bursaries are advertised on www.
0.634699
827
hoe om die verlies van n geliefde te hanteer vukuzenzele unnamed baie mense het weens die koronaviruspandemie geliefdes aan die dood afgestaan en dié verlies voel dikwels onwerklik en moeilik om te begryp.
dealing with the loss of a loved one vukuzenzele unnamed many people have lost loved ones as a result of the coronavirus pandemic and the death may often feel unreal.
0.847702
1,639
die werkgewer die werker monitor om te verseker dat hy/sy nie agteruitgaan nie.
the employer monitors the worker to ensure they do not regress.
0.789745
984
daar is n poging om dit te laat blyk as die ineenstorting van rasseverhoudinge tussen afrikaen indi ërgemeenskappe.
there is an attempt to present this as a sign of imploding race relations between african and indian communities.
0.806061
2,188
die ondersoekdirek toraat het, deur middel van samewerking met sleutelentiteite in die strafregstelsel, meer as 20 korrupsiesake in die laaste boekjaar op die rol geplaas en 65 verdagtes is aange kla, insluitend verskeie ‘staatskapingsake’ asook ander ernstige sake van korrupsie.
through collaboration with key entities in the criminal justice system, the investigating directorate has enrolled over 20 corruption cases in the last financial year and 65 accused have been charged.
0.784675
3,491
ek doen n beroep op die mans en vroue wat ons land elke dag dien om opnuut hulself te verbind tot die waar des van onbaatsugtigheid en diens, en om te onthou dat hul gedrag ten alle tye beide wettig en eties moet wees.
ai call on all the men and women who serve our country every day to recommit themselves to the values of selflessness and service, and to recall that their conduct must at all times be both legal and ethical.
0.906163
2,443
almal wat by die proses betrokke was, het suidafrika eer aangedoen.
everyone involved in this operation has done south africa proud.
0.83295
362
die bricslande is steeds belangrike bronne van buitelandse direkte beleggings op sleutelgebiede soos mynbou, die motorbe dryf, vervoer, skoon energie, finansiële dienste en it.
the brics countries continue to be important sources of foreign direct investment in key such as mining, automotive, transportation, clean energy, financial services and it.
0.917001
2,349
hulle was vir maande ingeperk, eers vir 51 dae in wuhan en toe vir 14 dae in polokwane.
for months, they had been in lockdown, first in wuhan for some 51 days and then in polokwane for 14 days.
0.895088
345
die aantal kindermoorde het met byna een derde toegeneem teenoor die vorige verslagperiode.
the rate of child murders has climbed by nearly a third compared to the previous reporting period.
0.849106
2,609
die mees basiese voedselsoorte kos meer as n jaar gelede, met stapelvoedsel soos kookolie wat die meeste gestyg het.
the most basic foodstuffs cost more than a year ago, with staples like cooking oil recording the highest increases.
0.855028
3,210
net soos wat die jeug van die verlede hulle missie bepaal het, bepaal vandag se jeug egter ook hulle sn.
but just as the youth of yesteryear defined their mission, today’s youth have defined theirs.
0.814681
711
umfolozi tvetkollege het die teorie sowel as die praktiese toepassing vir ons aangebied.
umfolozi tvet college provided us with both theory and practice.
0.687069
2,600
ngv is ’n sprong na beter gesondheidsorg vukuzenzele unnamed die minister van ge sondheid, dr. aaron motsoaledi, sê dat die wysigingswetsontwerp op nasionale gesondheidsverse kering (ngv) die gehalte van gesondheidsorg in suidafri ka sal verbeter.
plans to drastically change tb treatment vukuzenzele unnamed patients with multidrug resistant tuberculosis (mdrtb) will now be able to receive life changing treatment as the department of health begins its rollout of bedaquiline.
0.744076
10
die proses van die ontbondeling van eskom is op koers waar die instansie sy sperdatum van desember 2021 vir die oprigting van n nasionale geleidingsmaatskappy sal haal.
the process of unbundling eskom is on track, with the entity meeting its december 2021 deadline for the establishment of a national transmission company.
0.860043
3,043
sommige mense het kommer uitgespreek dat dit die belangrikheid of waarde van soe’s sal verminder – inderwaarheid sal dit die teenoorgestelde tot gevolg hê.
some people have expressed concerns that this will diminish the importance or reduce the value of soes.
0.809729
2,116
dié statistieke mag dalk teg nies en duister voorkom, maar dit het n direkte invloed op ons ekonomiese groei en op die pryse wat ons as verbruikers betaal.
these statistics may seem technical and obscure, but they have a direct impact on the growth of our economy and on the prices we pay as consumers.
0.881762
1,834
die departement het r1.2 miljard se ontvangsbewyse aan behoeftige boere toegeken.
the department has awarded r1.2 billion worth of vouchers to farmers in need.
0.902836
793
hulle stig rak maatskappye om hul verdagte transaskies weg te steek, verskuif geld vinnig en gereeld tussen veelvuldige rekeninge, gee misleidende inligting oor hul inkomste aan die belastingowerhede en, in die geval van staatsbeamp tes, gebruik vriende en familielede om vir tenders aansoek te doen om hul betrokkenheid te versteek.
they set up shelf companies to hide dodgy transactions, rapidly moving monies between multiple accounts, misrepresenting income to the tax authorities, and, in the case of government employees, using friends and relatives to apply for tenders to mask their involvement.
0.906177
3,497
hulle moet vinnig optree wanneer daar n onderbreking in watertoevoer in gemeenskappe is of wanneer foutiewe straatligte aangemeld word.
they must act quickly when there is an interruption to water supply in a communities or when faulty streetlights are reported.
0.892973
94
sulke kinders is dikwels ook ongewild, beland gereeld in die moeilikheid en is geneig tot ongelukke.
children could also be disliked, get into trouble and be prone to accidents.
0.792385
129
v: kan die entstof kovid19 veroorsaak of my laat positief toets?
q: can the vaccine cause covid19 or make me test positive?
0.897612
2,371
ons brei die indiensnamebelastingaansporing uit en kyk na verskeie ander regulatoriese veranderinge om dit makliker te maak vir klein ondernemings om meer mense aan te stel.
we are expanding the employment tax incentive and looking at various other regulatory changes to make it easier for small businesses to employ more people.
0.88456
2,825
baie van dié sentrums het begin as speelskooltjies en dagsorgfasiliteite.
many of these centres began as creches and daycare facilities.
0.76798
3,677
ons het nuwe strukture opgerig, soos die ondersoek direktoraat van die nvg om hoëvlakkorrupsie te vervolg en die soe se spesiale beslissingsraad om gesteelde staatsfondse terug te win.
we have set up new structures, like the investigating directorate in the npa to prosecute highlevel corruption and the special investigating unit (siu) special tribunal to recover stolen public funds.
0.861937
2,263
hulle behoort oor sowel die goeie as die slegte nuus verslag te doen, oor die vor dering wat ons maak en oor die uitdagings wat ons in die gesig staar.
they should report both the good news and the bad news, the progress we make and the challenges we face.
0.784113
1,900
mobiplatform, wat jong werksoekers help om toegang tot geleenthede en ondersteuning te verkry, het nou meer as 2.3 miljoen geregistreerde jeugdiges.
mobi platform, which helps young work seekers to access opportunities and support, now has over 2.3 million youth registered.
0.939109
2,765
ons werk daaraan om te verseker dat daar met sindikate wat in samewerking met korrupte beamptes immigrasiebedrog pleeg, afgereken word.
we are working to ensure that syndicates perpetrating immigration fraud in collusion with corrupt officials are brought to book.
0.825772
3,019
dit was pyn en vernedering wat my eie familie, en baie suidafrikaanse families, deurgegaan het.
it was a pain and humiliation faced by my own family, and by many south african families.
0.91475
1,932
volgens die verslag moet n somtotaal van r551.5 miljoen (waarde van kontant en bates) nog herwin word, met r34.2 miljoen wat tot op hede herwin is.
according to the report, a total of r551.5 million (value of cash and assets) is to be recovered, while r34.2 million has been recovered to date.
0.853326
2,707
ganuganu het dit bit ter moeilik gevind om gedurende die tweede golf werk toe te gaan.
ganuganu found it very difficult to go to work during the second wave.
0.854293
1,865
tydens die afgelope twee weke het openbare kon sultasies plaasgevind met betrekking tot ’n belangrike beleidsdokument wat groter dryfkrag gaan gee aan ons werk om die staatsdiens te steun, versterk en bevoeg te maak.
over the past two weeks, public consultations have been underway on an important policy document that will give greater impetus to our efforts to bolster, strengthen and capacitate the civil service.
0.8124
1,658
'n opname wat in 2018 deur die pew navorsingsentrum gedoen is, dui daarop dat suidafrikaners besonder geneig is om politieke stappe te doen oor kwessies waaroor hulle baie sterk voel, soos gesondheidsorg, onderwys, vryheid van spraak en korrupsie.
a poll in 2018 by the pew research center shows south africans are strongly inclined to take political action about issues they feel most strongly about, such as health care, education, freedom of speech and corruption.
0.926537
516
"die beste deel was die ervaring wat ek opge doen het terwyl ek met pasiënte gewerk het, maar die ergste deel was al die sterftes wat in die saal voorgekom het.
"the best part was the experience gained while working with patients, but the worst part was all the deaths that took place in the ward.
0.911959
1,857
l voltooi nie take en huiswerk nie.
not completing tasks and homework.
0.819134
2,243
vriende behoort jou beste belange op die hart te dra en jou besluit om nie seks te hê nie, te respekteer.
friends should want what is best for you and should respect your decision not to have sex.
0.843452
1,277
so bou ons in die proses n samelewing wat werk.
in the process, we are building a society that works.
0.609301
3,662
wanneer ons ná die koronaviruspandemie vir die herbou van ons ekonomie voorberei, kan ons nie bloot terugkeer na waar ons voor die uitbreking van die virus was nie.
as we prepare for the reconstruction of our economy in the wake of the coronavirus pandemic, we have said that we cannot simply return to where we were before the outbreak of the virus.
0.847154
950
tot op hede, was dit slegs van toepassing op seksuele oortreders wat aan seksuele misdade teen kinders of mense met geestesongesteldhede skuldig bevind is.
until now, it has only applied to sex offenders convicted of sex crimes perpetrated against children or persons with mental disabilities.
0.856289
1,120
mkhize, van richardsbaai, het n nasionale sertifikaat (beroepsgerig) in elektriese infrastruktuurkon struksie in 2017 verkry.
mkhize, from richards bay, obtained a national certificate (vocational) electrical infrastructure construction in 2017. in addition to campusbased learning, he also had to complete workplace training and pass a trade test.
0.815561
2,597
solank as wat die verdeling van rykdom en geleenthede in suidafrika nog grootliks deur ras en geslag bepaal word, sal ons nie in staat wees om n werklik verenigde nasie te kan bou nie.
for as long as the division of wealth and opportunity in south africa is largely still determined by race and gender, we will not be able to build a truly united nation.
0.887027
2,204
gov.
gov.
1
419
hulle was verenig in hulle aandrang op die einde van die aaklige paswette en vir hulle reg om in vryheid te lewe.
they were united in their demand for an end to the dreaded pass laws and for their right to live in freedom.
0.845127
922
sy vertel dat choc in die afgelope boekjaar steun aan 1 724 kinders, 553 tieners en 2 232 volwassenes deur middel van hul kernprogramme kon lewer.
in the past financial year, seegers says choc was able to serve 1 724 children, 553 teenagers and 2 232 adults through its core programmes.
0.89276
3,528
dit het daartoe gelei dat die die regulasies wat deur die kabinet bekragtig is en op 29 april deur minister nkosazana dlaminizuma aangekondig is, die verbod verleng het.
this was a collective decision and the public statements by both myself and the minister were done on behalf of, and mandated by, the collective i lead.
0.611334
477
"daar is vir my geen twyfel dat die projek steeds sal flo reer met al die betrokkenes se toewyding en energie nie.
"i have no doubt that with the commitment and energy of all involved, this project will continue to thrive," he said.
0.746994
2,035
alle volwasse persone wat kennis dra of vermoedens het dat gesinsgeweld gepleeg word teen n kind, n persoon met verstandgetremdhede of n bejaarde persoon, word verplig om dit by n maatskaplike werker of die polisie aan te meld.
all adult persons who have knowledge or suspicion that domestic violence is being perpetrated against a child, a person with a mental disability or an elderly person are obliged to report such acts to a social worker or to the police.
0.88979
2,749
daar is geen definitiewe oorsaak van hierdie afwyking nie.
there’s no definite cause for this extra chromosome.
0.720167
1,692
"ons sal kan aangaan met ons lewens, selfs met die virus in ons midde," sê hy en voeg by dat die pandemie die skeiding tussen diegene wat werk het en werkloses vererger het.
"we will be able to get on with our lives, even with the virus in our midst," he said, adding that the pandemic has exacerbated the divide between those who are employed and those who are jobless.
0.912081
2,792
eservices.
eservices.
1
1,471
"die voordeel van tvetstudente is nie net die blootstelling nie, maar ook die verpligte werkplekgebaseerde leerkomponent wat sertifiseer dat studente bevoeg is voor dat hulle hul kwalifikasie ontvang," sê hy.
"the advantage tvet students have is not just exposure, but also a compulsory workplacebased learning component to certify that they are competent before receiving their qualification," he says.
0.92612
2,601
ongelukkig is sommige publikasies waar onder van suidafrika se mees gevestigde en bekende tydskriftitels, genoodsaak om toe te maak.
regrettably, some publications have even been forced to close, among them some of south africa’s most established and wellknown magazine titles.
0.780611
1,202
soos ons kan sien uit n hele paar skandale die afgelope paar jaar waar staatsampte nare onwettig voordeel getrek het uit die regering, sal hier die proses moeilik wees en n hele ruk neem.
as a number of scandals involving public servants illegally benefiting from the state have shown, the process will be difficult and will take some time.
0.813766
2,438
een van die belangrikste voorstelle in die konsepraamwerk is dat die staats diens gedepolitiseer moet word en dat staatsdeparte mente van politiek geïsoleer moet word.
one of the key recommendations made in the draft framework is that the public service must be depoliticised and that government departments must be insulated from politics.
0.786262
1,669
openbare fondse wat geplunder en herlei is, word herwin en diegene verantwoordelik vir dié misdade word deur ons howe vervolg.
public funds that were looted and diverted are being recovered and those responsible for these acts are being prosecuted by our courts.
0.77514
3,513
sa streef daarna om die grondwet se visie te verwesenlik vukuzenzele unnamed suidafrika het 60 jaar gelede, op 31 mei 1961, n repu bliek geword en sy bande met die britse ryk ver breek.
sa strives to realise the vision of the constitution vukuzenzele unnamed sixty years ago, on 31 may 1961, apartheid south africa became a republic, cutting its ties with the british empire.
0.873621
1,970
ons het, net soos wat ons aan die begin van die pandemie gedoen het, met al ons maatskaplike vennote en die handel, arbeiden burgerlike samelewing beraadslaag om te sien watter vol houbare finansiële maatreëls ons kon instel om besighede en mense in nood in dié tyd te ondersteun.
just as we did at the beginning of the pandemic, we engaged in deliberations with all social partners, business, labour and civil society to see what financially sustainable measures we could intro duce to support businesses and individuals in distress at this time.
0.868493
2,151
ek hoop steeds dat ons ’n gradeplegtigheid sal hê, maar dit sal dalk as gevolg van die koronaviruspandemie nie moontlik wees nie," sê sy.
i am still hoping that we have our graduation ceremony, but this might not be possible given the coronavirus pandemic," she says.
0.881758
820
trouens, geen stelsel wat die stelselmatige ontkenning van mense se regte verskans, kan volhou word nie.
indeed no system that entrenches the systematic denial of people’s rights can be sustained.
0.829106
1,997
die program dra by tot werkskepping terwyl die ekonomie kans kry om te herstel en werk te skep op die skaal waarop ons dit benodig.
the programme is contributing to employment creation while the economy takes time to recover and create jobs at the scale we need.
0.839604
3,631
transformerende patrone van landbougrondeienaar skap is noodsaaklik om nie net die geskiedkundige ongeregtighede van die verlede die hoof te bied nie, maar ook om ons nasie se voedselsekerheid, te beveilig.
transforming patterns of agricultural land ownership is vital not just to address the historical injustices of the past, but to safeguard our nation’s food security.
0.865187
1,248
die kreatiewe sektor is veral sleg deur die pandemie getref.
the creative sector was particularly badly affected.
0.725013
3,639
die verhoging van die lisensiedrumpel vir nuwe opwekkingsprojekte tot 100mw, bykomend tot die verkryging van nuwe opwekkingskapasiteit deur dié program, beteken dat privaatbeleggers nie n lisensie benodig om opwekkingsfasiliteite tot dié betrokke grootte te bou nie.
in addition to the procurement of new generation capacity through this programme, the increase of the licensing threshold for new generation projects to 100 mw means that private investors do not require a license to build generation facilities up to this size.
0.873553
3,364
hulle sal nie slaag nie.
they will not succeed.
0.86309
2,190
n personeeltekort en n gebrek aan voldoende opleiding het veral n ernstige impak op gemeenskapsen openbareordepolisiëring gehad.
understaffing and lack of adequate training has had a particularly dire impact on community and public order policing.
0.845347
3,456
dit het die afgelope week tot gemiddeld ongeveer 5 000 per dag ge daal.
this has dropped to an average of around 5,000 a day over the past week.
0.803003
1,046
sodanige intimidasie is totaal onaanvaarbaar, maar is veral skadelik wanneer dit op vroulike joernaliste gemik is, en gaan dikwels gepaard met dreigemente van seksuele geweld.
such intimidation is totally unacceptable, but is particularly harmful when it is directed at female journalists and is occasionally accompanied by threats of sexual violence.
0.899224
1,888
sedert die departement van basiese onderwys onlangs aansoeke oopgestel het vir die volgende inname van skoolassistente, het meer as 940 000 jongmense via die nultariefindiensnemingsplat form naamlik sayouth.
since the department of basic education opened applications for the next cohort of school assistants recently, over 940 000 young people have applied via the zerorated recruitment platform called sayouth.
0.862667
2,469
beweging van mense en verkoop van alkoholmense mag enige tyd van die dag oefening doen, mits dit nie in groepsverband is nie.
movement of people and sale of alcoholpeople will be able to exer cise at any time during the day, provided this is not done in groups.
0.87893
615
dit was nie net n stimulus nie, maar het ook maatskaplike deelname en insluiting behels.
this was not just a stimulus, but also promoted social participation and inclusion.
0.861947
1,318
in die geval van die presidensiële werkskeppingstimulus sluit dit in die verbetering van leer in skole, die opgradering van informele nedersettings, ondersteuning van slagoffers van geslagsgebaseerde geweld, omgewingsbewaring en innoverende afvalherwinning.
in the case of the presidential employment stimulus, this includes improving learning in schools, upgrading informal settlements, supporting survivors of genderbased violence, environmental conservation and innovating in wasterecycling.
0.908089
3,652