id
stringlengths 23
24
| text
stringlengths 3
4.68k
| anger
float64 0
1
| disgust
float64 0
1
⌀ | fear
float64 0
1
| joy
float64 0
1
| sadness
float64 0
1
| surprise
float64 0
1
⌀ | language
stringclasses 28
values |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00301
|
Langenhoven is almal se erfenis - dit het die geskiedenis voldoende bewys.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00302
|
Hulle was vir my meer soos 'n tweede ma en pa as 'n ouma en oupa.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00303
|
Terselfdertyd beoog ons om digitale uitsending aan 50% van die bevolking beskikbaar te stel teen die einde van die jaar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00304
|
En geen taak is belangriker as om ons land en ons nasie te verenig.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00305
|
As u in die oggend opstaan moet u met 'n lied in die hart gaan werk.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00306
|
As enigiemand beter planne het, sê vir ons want ons is buigsaam.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00307
|
Die klem val enersyds op die aanmoediging en ontwikkeling van kuns-, dans-, drama- en musiektalent om potensiaal bloot te lê.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00308
|
Dié versameling van oor die 700 knipsels vul ons bestaande tydskrifbank goed aan.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00309
|
Deur Beukes se toedoen is die eenakter ook as genre in voorgeskrewe werk in die hoërskole van die destydse onderwysdepartemente ingevoer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00310
|
Ook die Wes-Kaapse Taalkomitee het in November verlede jaar 'n werkswinkel vir 'n bewussynsveldtog vir Khoisan-tale in die provinsie gehou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00311
|
Ek wil afsluit deur aan wenners te sê: Baie geluk.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00312
|
Aandeelhouers ontvang gereeld opleiding rondom die projek.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00313
|
Ek het dit al by herhaling gesê, maar ek dink dit is goed om dit weer eens vandag te sê.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00314
|
Ons wil hê die inwoners van ons provinsie moet mede-regeerders wees.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00315
|
Sekere aspekte van die projek het egter ook 'n baie lang aanloop.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00316
|
Jongmense koop weer CD's met Afrikaanse musiek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00317
|
Om as gasheerland vir die FIFA Wêreldbeker op te tree, maak van 2010 voorwaar 'n jaar van aksie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00318
|
Maar ek het sedertdien in die politiek en die samelewing geleer dat daar niks soos "Nooit" is nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00319
|
Ons geskiedenis lewe van sy pionierskarakter, van durf en moed, van die groot vryheidsdrang wat terugdateer na Vryburgerdae kort na volkstigting.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00320
|
Die terminaal is tans onder konstruksie by die Ngqura hawe en ons sal meer detail voortaan aankondig.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00321
|
Effektiewe Staatsbeheerde Ondernemings (SO) is van kardinale belang vir enige ontwikkelende land.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00322
|
Die transaksie is gefinaliseer via 'n leningsrekening vanaf die huidige eienaar.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00323
|
Dit is moontlik omdat Helen Zille my toelaat om op landbou te fokus.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00324
|
Ek is bly daar is so taakgroep.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00325
|
Aangesien die besproeiingsraad nie die finansiële las van erosie beskermingswerke kon dra nie, moes befondsing elders bekom word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00326
|
Daar word gesê dat die jeug van vandag in hul lewe tot vyf keer van beroep gaan verander.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00327
|
Hy het hier gou ekstra take op hom geneem, soos die persklaarmaak van boeke vir die uitgewersafdeling.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00328
|
Ek weet dat die oorgrote meerderheid van hulle sal voortgaan om te help bou aan hierdie Afrika-vaderland van hulle.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00329
|
En ons is nie klaar met hom nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00330
|
Nietemin het dit die Toerien-dogters hewig ontstel want, het hulle gesê, "ons vader was beslis geen papbroek nie".
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00331
|
Die vryheid om onsself uit te druk is een van die wonderlike prestasies van ons nuwe demokrasie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00332
|
Sy het net gehelp om dit te publiseer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00333
|
Werkloosheid is dwarsoor die wêreld 'n problem en daar is op die oog af nie maklike antwoorde nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00334
|
Die gesin het ondertussen hier en daar woonplek gevind o.a.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00335
|
Dit het al die bestanddele van 'n suksesvolle boerdery.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00336
|
Laasgenoemde kan dalk 'n probleem wees, maar dit lyk asof sy ook onder hulle begin inklim as daar nie gewerk word nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00337
|
Hy het kennis gemaak met die taalkundige J. du P. Scholtz, wat 'n tyd aan die uitgewersafdeling verbonde was.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00338
|
Gedurende 2005 is die eerste stokkies geplant en vanjaar is die plaas vergroot na 8 ha.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00339
|
Byvoorbeeld, druk om grond beskikbaar te stel vir behuising en verstedeliking, water vir menslike en nywerheidsgebruik, ens.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00340
|
Chanette Paul, kortverhaal- en hygromanskywer, het van haar eerste pennevrugte gestuur.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00341
|
Dit alles bring ons nog geen duim nader aan die oplossing nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00342
|
Die dam word in 1954 voltooi en oorstroom sy walle in Augustus van dieselfde jaar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00343
|
Al hierdie dinge het gelei tot die onderhandelingsproses wat uitgeloop het op ons eerste demokratiese verkiesing in 1994.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00344
|
Gister was die herdenking van die vrystelling van die Kaapse slawe op 1 Desember 1838.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00345
|
Na vyf jaar op kosskool kon my suster en ek terug na Pretoria.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00346
|
Die reis na die verre Suid-Afrikaanse Republiek sou buitendien nie maklik wees nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00347
|
Ons weet ook dat Suid-Afrika veel minder geraak word as baie ander lande.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00348
|
Maar: Ondersteuning van ons nuwe boere bly egter van kritieke belang.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00349
|
Wingerde en landbougrond van onskatbare waarde word verwoes en toegeslik.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00350
|
Dit was baie besonders om die briewe te lees en jouself so te sien grootword deur die oë van iemand wat jou liefhet.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00351
|
Jakalskraal Gemeenskapplaas is 'n melkery wat vir baie jare deur CASIDRA bestuur is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00352
|
Vandag vier ons die 30ste herdenking van die ontstaan van die Afrikaanse Taalmuseum- en Monument.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00353
|
Dit is 'n taal wat besig is om oor te kook.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00354
|
Vanuit die polities-korrekte vertrekpunte van die huidige is die Eurosentrisme daarvan dalk nog steeds ongemaklik.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00355
|
Eindelik in 1891 het die blye dag aangebreek dat ons na Skietfontein, agter Magaliesberg kon trek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00356
|
U sal ook moet waak teen die soeke na kitsoplossings.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00357
|
Hiemstra-Trust gestig, wat reeds sowat R1,5 miljoen ter bevordering van Afrikaans bestee het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00358
|
Eerstens het geld-metrieke armoede aansienlik afgeneem sedert die eeuwisseling.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00359
|
Die onderwys moet, saam met ander sektore, die sleutel verskaf tot 'n meer voorspoedige en vooruitstrewende Suid-Afrikaanse samelewing.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00360
|
In werklikheid stap sy dan haar dood tegemoet.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00361
|
Die huidige getalle oorwig en die voorspelde groei in die nuwe Suid-Afrika is 'n verdoemende situasie soos uit die Groenskrif oor bevolkingsontwikkeling blyk.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00362
|
Leviseur se eie tuin, dus het laasgenoemde sommer die boompies ook verskaf!
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00363
|
Aan die een kant sal planne voortgaan om werksgeleenthede uit te brei in sektore soos gesondheid, maatskaplike werk, onderwys en wetstoepassingsagentskappe.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00364
|
Aansienlike verdere besinninbg en beplanning word gevra, alvorens daar werklik 'n geloofwaardige en aanvaarbare onderwysvoorsieningstelsel gevestig kan word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00365
|
Die taal groei welig soos goudgeel gousblomme na geil re ns in Namakwaland.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00366
|
Ry maar net deur die graanproduserende areas van die Wes-Kaap en sien hoe die boere oënskynlik op die gunstige prys-seine reageer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00367
|
O, maar kyk die verskriklike monsters uit die Middeleeuse verbeelding!
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00368
|
Gelyklopend met hierdie onderneming is 'n spesiale projek om ingrypings te ondersoek wat nodig is ten opsigte van kwesbare kinders ouer as 14.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00369
|
Wanneer jy toegerus is met kennis kan jy soveel meer bydra tot die sukses van die boerdery waarby jy betrokke is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00370
|
Die dertien stories wat sy geskryf het vir haar Dieretuin-stories, was baie gewild en sommige van hulle is ook in Suid-Sotho vertaal.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00371
|
U het reeds verneem dat die nasionale regering R400 miljoen bewillig het vir droogtehulp.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00372
|
As Minister van Landbou is ek trots op u. Ons benodig u toewyding en vaardighede in die Wes-Kaap se landbou sektor.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00373
|
Vir analitiese doeleindes word Suid-Afrikaanse huishoudings in 10 LSM (LSM = Life Style Measure) groepe ingedeel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00374
|
Dit is in die Hansard opgeneem en was ook in baie nuusblaaie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00375
|
So u sien dat daar 'n groot aantal rolspelers is wat 100 persent aan die projek verbind is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00376
|
Miskien moet sy verder werk aan die toonsetting: sommer hierdie week nog begin.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00377
|
Intussen sal ons voortgaan om nuwe inisiatiewe te soek wat die maatskaplike loon progressief sal verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00378
|
Ek het 'n paar voorbeelde vir u.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00379
|
Ons demokrasie is gesond.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00380
|
Ons is ook bemoedig dat navorsing oor die voorkoms van MIV stabilisasie ‘n effense afname in die tempo van infeksie toon.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00381
|
Dit durf nie 'n verdelende mag in Suid-Afrika wees nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00382
|
Sommige persone van die groep is reeds intussen by soortgelyk projekte in die omgewing betrek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00383
|
Dit moet nog geproklameer word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00384
|
Die mate waartoe ons daarin slaag sal die sukses van ons nasiebouprogram bepaal.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00385
|
Die projek versamel en verpak marknavorsingsinligting van woonbuurt (township) verbruikers.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00386
|
Ansie se pa was 'n sendeling-dominee, Oom Kallie van der Colff.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00387
|
Die werkswinkel leer van die basiese noodhulp aan pasiënte en die belangrikheid van die eerste paar minute wat krities is vir die pasiënt.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00388
|
Eintlik is ons vroeër die week ook al bederf met 'n besoek aan die platteland.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00389
|
Baie van haar kinderboeke weerspieël die verloop van haar eie lewe.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00390
|
Die totale kapitaalkoste van die skema is ongeveer R2 miljoen.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00391
|
Daarby is die vordering met konflikoplossing loop baie minder in daardie state as in Suid-Afrika.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00392
|
Ons moet dit voorkom.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00393
|
Boeke, boeke en nogmaals boeke is ook gestuur vanaf Tafelberg.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00394
|
Elke keer as jy dink jy is bo sal jy agterkom die leer het weer langer geword.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00395
|
Die departement is reeds besig met navorsing oor die effektiewe gebruik van besproeiingswater asook verbouiingstegnieke, soos geen-bewerking, waar grondvog bewaar word.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00396
|
Dat daar wesenlike en fundamentele verskille is en dit is daardie keuse wat moet deurkom na die kieserspubliek.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00397
|
Haar jongste poësiebundel Muur van berge het 'n besonderse ontstaansgeskiedenis, naamlik die lang siekbed en dood van haar moeder.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00398
|
Ons wil na julle uitreik.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00399
|
Sy stem is stil, maar sy ryke taalerfenis leef voort.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00400
|
Daar is ander maniere wat gevolg kan word en gevolg moet word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.