id
stringlengths 23
24
| text
stringlengths 3
4.68k
| anger
float64 0
1
| disgust
float64 0
1
⌀ | fear
float64 0
1
| joy
float64 0
1
| sadness
float64 0
1
| surprise
float64 0
1
⌀ | language
stringclasses 28
values |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00101
|
Omdat die laboratoriums wat die tegniek uitvoer beperk is, word daar tans dikwels vertragings ondervind met die verkryging van resultate.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00102
|
Binne Korrektiwe Dienste wil ons hulle wys dat hulle menslik is en dat ons seker wil maak dat hulle wel kan verander.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00103
|
Daardie argiewe vertel van die lywige korrespondensie tussen hom en dr. A. Kuyper.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00104
|
Programme ter verbetering van ons stelsel van plaaslike regering word teen 'n vinnige pas voortgesit.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00105
|
Daarom plaas ek die oorblywende jare van my lewe in julle hande.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00106
|
Boere en werkers lyk nie noodwendig anders nie, en dit is iets positiefs wat tans aan die gebeur is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00107
|
Daar is ook geen twyfel nie dat ons meer selfwerksaamheid kan skep deur middle van klein en mikro-ondernemings.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00108
|
Terselfdertyd wens ons die mense van Zimbabwe alle sukses toe met die verkiesing wat vir 29 Maart beplan word.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00109
|
Wel dikwels voel ons dat ons eintlik nie so spesiaal is nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00110
|
Laat ons ook met mekaar praat in die verskillende tale van ons land.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00111
|
Wat 'n dag moes wees met 'n tydelike afskeid omdat mense werk toe gegaan het, het 'n permanente afskeid geword.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00112
|
In Desember 2009 het die Kabinet 'n omkeerstrategie vir die plaaslike regering goedgekeur.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00113
|
Om in hulle te belê is inderdaad 'n strategiese belegging.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00114
|
So byvoorbeeld het die Verbruikersprysindeks vir voedsel (VPI-voedsel) oor die tydperk April 2007 tot April 2008 met 15,7 percent gestyg.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00115
|
R700 miljoen is alreeds aan die SANDF bewillig om hierdie program te verskerp.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00116
|
Die sterkte van ons wisselkoers op die hoogtepunt van die seisoen het ook die pryssituasie vererger.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00117
|
U woon in 'n pragtige deel van die provinsie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00118
|
En ons is vasberade om 'n sukses daarvan te maak.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00119
|
Ons as kabinet wou ook graag self die mense van die Wes-Kaap ontmoet en hoor wat hulle probleme en tekortkominge is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00120
|
Die groot uitdaging in die volgende paar jaar gaan wees om die regte balans te kry tussen hierdie rolspelers.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00121
|
Om ons ekonomiese groei en ontwikkeling nog verder te bespoedig, sal ons die Industriële Beleidsaksieplan implementeer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00122
|
Indien toerisme 'n volhoubare komponent van die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan wees, moet die bedryf groei en transformeer.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00123
|
Skietfontein was 2 000 morg groot.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00124
|
Hulle is 'n simbool van die opofferings wat baie moes maak wat soveel weens apartheid moes trotseer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00125
|
Dit is vanselfsprekend dat ons die stryd teen misdaad moet voortsit en verskerp.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00126
|
Hierdie tipe eensydige beriggewing doen afbreek aan die bou van gesonde verhoudinge binne die landboubedryf en dit is werklik betreurenswaardig.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00127
|
Dit is tot niemand se voordeel en help niemand as ons eenkant staan en vingers wys nie.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00128
|
Ons moet seker maak dat wanneer hulle uit die gevangenis kom, dat hulle nie na misdaad teruggaan nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00129
|
Ruim meer as 'n miljoen eksemplare is daarvan verkoop.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00130
|
Insluitende die paramediese dienste, dokters, verpleegsters en die sakelui.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00131
|
Ons sal gesondheidsprogramme in skole herinstel.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00132
|
Om die gehawende Nuyrivier min of meer tot sy oorspronklike loop te kanaliseer sou ± R160 000 beloop.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00133
|
My vurigste begeerte was om kunsskilder te word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00134
|
Staatsdiens het mos nie meer geld nie, né).
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00135
|
Hierdie deeldam is offisieël op 30 September 1908 deur John X. Merriman geopen.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00136
|
Maar daar bestaan geen twyfel dat hierdie program in ’n beduidend hoër rat oorgeskakel kan en moet word nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00137
|
Wat van belang is, is dat hierdie soort seëls nou nie juis ernstige filateliste opgewonde sal maak nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00138
|
Die oom het toe maar na baie jare se gesukkel besluit om op te gee en sy goed op 'n vendusie te verkoop.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00139
|
Dit is wat ons gaan doen.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00140
|
Ek het probeer om nie struikel nie; ek het ’n paar misstappe langs die pad gegee.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00141
|
Hoofstuk 4 begin met 'n "Uilspieël"-seël (eweneens uit Melita se uitstalling).
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00142
|
Ons het eers buite gelê en wag en signale gemaak vir 'n piloot," vertel sy ekstaties.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00143
|
Dit is egter te gou om seker te wees oor die tempo van hierdie herstelproses.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00144
|
Dit is ook ons geleentheid, as landbouers, om die publiek positief in te stem teenoor landbou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00145
|
In dié hoedanigheid het hy ook gedien op die NALN-beurskomitee en die kuratoriums van die Stigting NALN en die A.D. Keet-publikasiefonds.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00146
|
Ons moet in ons jeug belê ten einde 'n vaardige en bekwame werksmag te verseker wat groei en werkskepping ondersteun.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00147
|
Nadat hulle na jare weer bymekaar kom, praat hulle toe oor wat hulle vir hulle bejaarde moeder gedoen het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00148
|
Kompetisie tussen die verskillende verbruikersektore om die beskikbare water gaan nog toeneem.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00149
|
Die Suid-Afrikaanse volstruisbedryf verskaf werk aan sowat 16 000 mense en verdien R1,2 miljard per jaar aan buitelandse valuta vir die land.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00150
|
Dit is belangrik en nodig dat daar persone is wat daardie werke kan doen.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00151
|
Ons sal nogtans verseker dat die leningsvlakke van die Regering versigtig en volhoubaar is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00152
|
Ons doen hiermee 'n oproep aan individue, leeskringe, skrywersverenigings, kultuurverenigings, skole, ens.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00153
|
Die Afrikaanse taal-saak het in al daardie jare baie na aan die hart van die politieke saak geklop.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00154
|
Die meeste van die seëls word ironies aangewend.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00155
|
Ons moet ook geslagsgelykheidsmaatreëls in die Regering se Aksieprogram integreer.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00156
|
Hierdie probleme het saamgeval met ’n tydperk waarin inflasie en rentekoerse steeds te hoog was.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00157
|
Die projek is in 2005 begin met nege aandeelhouers wat bestaan uit die personeel van die De Doorns Wynkelder.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00158
|
Dit is baie duidelik dat die reguleringstelsel wat ons in plek het, onvoldoende is.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00159
|
Ons sien uit na jou volgende kuier.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00160
|
Die nuwe regering in die Wes-Kaap glo dat elke inwoner die vryheid moet hê om homself op te werk in die lewe.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00161
|
Roofdierbeheer is tans 'n sensitiewe kwessie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00162
|
Die navorsing in verband met die 231 plaaslike munisipaliteite, 46 distriksmunisipaliteite en ses metropolitaanse munisipaliteite is deur Empowerdex gedoen.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00163
|
In Berna se verhaal het die hoofkarakter in dié saal gelê terwyl sy van maagkoors herstel het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00164
|
Ons staan reeds saam om te werk aan 'n beter lewe vir almal.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00165
|
Na die onlangse verkiesings het die politieke landskap in Suid Afrika interessante veranderings ondergaan.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00166
|
Die Provinsiale Regering het ten doel om die kwaliteit van lewe van al die mense in die provinsie te verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00167
|
Die tweede, hersiene uitgawe van Lig uit die Ooste verskyn in 1966, nadat die skrywer reeds oorlede is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00168
|
Deur 'n oop raam het verre snaarmusiek en sagte lamplig op die stilte getril.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00169
|
Juis daarom het ek SITA, die staatsinligtingstegnologieagentskap versoek om hulp.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00170
|
Jack Holloway se professionele lewe het begin as onderwyser aan Grey Kollege.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00171
|
Kaapstad het 'n pynlike geskiedenis van skeiding wat steeds sigbaar is in woongebiede wat langs rasselyne verdeel is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00172
|
Dit laat haar juis onthou van haar tante se kinderversies wat sy destyds getoonset het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00173
|
Die Groei- en Ontwikkelingsberaad verlede jaar was 'n goeie begin.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00174
|
Deur saam te werk kan ons meer doen.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00175
|
Ons het nog baie werk wat dit aanbetref.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00176
|
Suid Afrika behoort met al sy riviere te kan skou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00177
|
Dit impliseer ook 'n vinnige afname in regeringskuldvlakke wanneer toestande weer 'n gunstige wending neem.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00178
|
Hulle het ons trane laat stort.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00179
|
Ek soek dringend studente vanuit minderbevoorregte gemeenskappe met wiskunde en wetenskap om in landbou te studeer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00180
|
Ten spyte van al die positiewe syfers meen Bredell egter dat daar steeds ruimte vir verbetering is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00181
|
Meertaligheid is 'n feit, 'n bate en 'n grondwetlike reg en opdrag.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00182
|
Ek glo baie sterk daaraan dat om te kan boer nie 'n reg is nie, dis 'n voorreg.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00183
|
Lande soos Suid Afrika wat afskop met 'n gebrek aan vaardighede, kan vinnig, verder en verder agter raak.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00184
|
Die arbeidstatistiek wat Dinsdag vrygestel is, dui daarop dat die ekonomie tans werksgeleenthede skep eerder as om dit in te boet.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00185
|
Dit sal in 'n ouditeerbare skriftelike verslag opgeteken word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00186
|
Die baken in die suidekant het bo-op Magaliesberg gestaan en die een in die noorde, daar onder in die wye vlaktes.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00187
|
Ek wil weereens die Springbokke bedank wat die aanvoorwerk gedoen het toe hulle die Rugbywêreldbeker verlede jaar gewen het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00188
|
Die aand is afgesluit met 'n simboliese oorhandiging van die dokumente waaruit Antoinette Pienaar se Karoo-stories hul ontstaan gehad het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00189
|
Politieke onbetrokkenheid van die volk en 'n blinde vertroue in the NP.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00190
|
Die bykomstige kontrakte onder die A400M beleid skep oor die algemeen geleenthede vir die lugvaartbedryf.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00191
|
Die Khampepe kommissie se aanbevelings oor die mandaat en werksaamhede van die Direktoraat Spesiale Operasies (die Skerpioene) implementer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00192
|
Dit is waarom ons die kabinetsvergadering op die platteland 'n kwartaallikse instelling gaan maak.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00193
|
Ons sal harder werk om Suid-Afrika se belange wêreldwyd te bevorder.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00194
|
Die Gautengse Provinsiale Regering het hom verbind tot die bevordering van gehalte-onderwys en om vaardighede te lewer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00195
|
Welvaart word geskep om mense se lewenskwaliteit te verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00196
|
Dit fokus op samewerking tussen die Departement en alle ander rolspelers in die landbou sektor om menslike kapitaal op te bou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00197
|
Dit is dan ook die rede waarom die landbousektor 'n unieke bank het wat na die spesifieke behoeftes kan omsien, die Landbank.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00198
|
Die kombinasie van hierdie veranderlikes vereis dat daar unieke voorsiening vir landbou gemaak moet word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00199
|
Maar ons kan nie tevrede wees met slegs kwantitatiewe verandering nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00200
|
Ons sal natuurlik ook voortgaan om ons take in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad uit te voer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.