Language
stringclasses 51
values | Source
stringclasses 724
values | Date
stringlengths 7
10
| Text
stringlengths 1
29.5k
⌀ |
---|---|---|---|
Afrikaans | sake24.com | 2005/10/05 | "Om voor te bly met elektrisiteitsverskaffing gaan ons die vermoë met tussen 1 000 MW en 2 000 MW per jaar moet uitbrei. Dit kos tans $1,1 miljoen (sowat R7,1 miljoen) om net 1 MW nuwe vermoë te bou," sê Nqwababa. |
Afrikaans | praag.co.za | 2010/04/12 | "Ons is op soek na dit en enige iets anders," sê Zondi. |
Afrikaans | sake24.com | 2008/03/18 | Dit het gelei tot ’n dramatiese wegswaai van die SAL na Nationwide. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/09/12 | “Ons wil dit regmaak,” sê hy en benadruk sy sterk voorneme om Suid-Afrika se kapitaalmarkte uit te brei. |
Afrikaans | dieburger.com | 2011/11/23 | Die Kaapstadse Internasionale Jazzfees, wat vanjaar reeds dae voor die tyd uitverkoop was, lok van die wêreld en Suid-Afrika se voorste musikante en bied ook aan opkomende kunstenaars ’n verhoog. |
Afrikaans | praag.co.za | 2010/04/16 | Die presiese hoeveelheid plutonium in Rusland se besit, is egter ‘n staatsgeheim. |
Afrikaans | sake24.com | 2011/03/25 | MTN Business kan ook selfoonaansluitings en toestelle verkry, verskaf en bestuur via sy vennootskap met die MTN Service Provider-maatskappy. |
Afrikaans | sake24.com | 2006/11/20 | “Die Mededingingstribunaal kan met die kommissie se aanbeveling saamstem of nie. Telkom glo steeds dat hy ’n sterk saak het,” lui sy verklaring. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/04/29 | Die uitbreek van varkgriep in Mexiko kon nie op ’n slegter tyd vir die siek wêreldekonomie gekom het nie. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/10/03 | 32% van die voorgeskrewe medikasie was vir generiese middels, terwyl 68% vir die handelsmerkproduk was. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/04/19 | Die aanduiding is egter dat die aandeelprys teen sy huidige vlakke kan konsolideer. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/11/19 | Volgens SAIRV se jongste South-Africa Survey is die land een van slegs ses uit 'n groep van 37 ontwikkelde en ontwikkelende lande waar die lewensverwagting tussen 1990 en 2007 gedaal het. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/10/18 | Voor die verhoog is genoeg plek gelos vir die kinders om hul komberse en kussings oop te gooi, agter hulle het die houtstoele met die kiertsregop ruglenings reg gestaan vir die pas en mas. Stiptelik om halfsewe het die koshuisvader agter die projektor op n administrasietafel langs die kombuisdeur, stelling ingeneem en die groot kyk het begin. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/06/16 | DIE werkskeppingsprogram Men on the side of the road (MSR) het verlede week sy nuwe sentrum by die Habitat Navorsing- en Ontwikkelingsentrum in Katutura ingehuldig. Die program se leuse is ʼn Werk bevorder waardigheid. Die instelling het in 2007 begin om werklose mans te help om tydelike werk te kry, maar moes kort voor lank uitbrei. MSR het toe begin om opleidingsprogramme vir sy lede op te stel en aan te bied. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/11/17 | “Terwyl die sterk rand potensieel probleme kan veroorsaak , is daar geen konsensus dat die Reserwebank die rentekoers sal verlaag om die geldeenheid te verswak nie,” het Khan gesê. – Sapa |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/01/04 | Hy het ook voorgestel dat die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste maniere vind om private dokters by die staatsdiens te betrek sodat hulle pasiënte sonder mediese fondse kan help. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/06/21 | Erge skade is aan die huis en inhoud daarvan aangerig, maar niemand is beseer nie. Die polisie weet ook nog nie wie die eienaar van die huis is nie. |
Afrikaans | sake24.com | 2007/11/30 | Die resultate stem ooreen met die maandeliks kleinhandelverkoopsyfers van Statistieke Suid-Afrika, wat toon dat die groei in verbruikersvraag die afgelope maande verlangsaam het. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/09/14 | Die taxibestuurder het na bewering aan die meisie verduidelik dat hy volgens wet verplig is om dit te doen. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/08/13 | Op 19 Mei 2008 is beskuldigde nr. 3, Rooikoos du Plessis in die bank. Tydens sy getuienis het die staat geëis dat sy vorige regsverteenwoordiger, me. Louisa van der Walt, moet onttrek, as gevolg van botsende belange met haar ander kliënt, André du Toit. Die regter gelas egter dat 'n ander regsverteenwoordiger namens haar André se kruisondervraging mag doen, en dus hoef sy nie te onttrek nie. Advokaat Piet Pistorius staan vir haar in. Hy is dan ook aan die woord op die saak se vyfde verjaarsdag en noem dit aan die regter, waarop dié 'n verbaasde "o" laat hoor het. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/10/22 | Dis toe dat sy haar seun gesmeek het om haar te help doodgaan. Sy het morfienpille opgegaar en hy het die pille, op haar versoek, fyn gemaak en sy het saam met water afgesluk. |
Afrikaans | sake24.com | 2007/08/26 | Sake24 het die naweek eksklusief verneem dat die aanbeveling wat mnr. Pieter Laubscher, ’n ingenieur in die departement van arbeid wat die departement se ondersoek na die ontploffing gelei het, in sy verslag gedoen het, is dat Sasol en die twee werkers volgens hom nalatig was en aangekla kan word. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/10/01 | “As jy van wit mense vereis dat hulle skaam moet wees omdat hulle deel is van die groep wat apartheid gepleeg het, dan moet jy onthou daar is nie een groep mense wat nie ook skaamte sal moet voel omdat hul groep ’n ander onreg gepleeg het nie. Dink maar net aan wat die menslike spesie aan diere doen. Of aan die tirannieë wat deur die Suid-Afrikaanse regering ondersteun word. Dit beteken dat alle lede van die menslike spesie, en van die Suid-Afrikaanse bevolking, deel is van groepe wat rede het om skaam te voel. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/12/05 | Mnr. Matsobane Matlwa, uitvoerende hoof van die instituut, sê in die verklaring dit is bemoedigend dat 24 455 van die lede steeds Suid-Afrika verkies. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/11/07 | Weens die kragonderbrekings van verlede jaar het talle vulstasies reeds tussen R120 000 en R130 000 aan kragopwekkers bestee, en van die groot vulstasies tot soveel as R400 000. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/08/15 | Me. Arnold word daarvan beskuldig dat sy mnr. Michael Bredel (52) in Mei vanjaar met sy pistool buite sy woning in Marconistraat in die Suidelike Nywerheidsgebied in Windhoek doodgeskiet het. Sy is vroeër vanjaar op borg van N$5 000 vrygelaat. |
Afrikaans | praag.co.za | 2010/09/01 | Lede van die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika (Numsa), wat by vulstasies, werkswinkels en motorhandelaars werk, het vandag begin staak, het 'n vakbondwoordvoerder gesê. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/11/01 | Mnr. Mostert en me. Erasmus se bedrywighede word blykbaar al n geruime tyd deur die polisie verdink en die paartjie is by die grenspos gevang toe hulle met vervalste dokumente Suid-Afrika wou binnegaan. Komm. Josephat Abel van die Namibiese polisie het bevestig dat albei deur immigrasiebeamptes in hegtenis geneem is en dat n ondersoek tans van stapel gestuur wod. |
Afrikaans | sake24.com | 2005/06/06 | Sy verliese het in die eerste kwartaal tot $1 miljard gegroei en 'n afname in die verkope van sy gewilde ontspanningsmotors het die vooruitsigte vir die res van die jaar verder vertroebel. |
Afrikaans | volksblad.com | 2011/10/31 | Sowat 12 000 huishoudings in die land sal later weer besoek word deur ’n onafhanklike span vir ’n gehaltepeiling en om die ondertelling te meet. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/11/04 | Die gemiddelde nominale prys van ’n klein huis is af met 3,1% jaar-tot-jaar in Oktober in vergelyking met ’n daling van 3,6% in September (ná hersiening). |
Afrikaans | sake24.com | 2009/03/12 | Metropolitan se aandeelprys was in reaksie 48c of 2,64% hoër op R18,65. |
Afrikaans | beeld.com | 2011/11/22 | “Maar nou wil sommige dit tot op die spoorweë hê. Daar is aparte groentewinkels en sypaadjies. Daar is geen grondslag daarvoor in die Joodse reg nie en dit raak al hoe meer ekstreem,” het hy gesê. |
Afrikaans | volksblad.com | 2011/08/25 | Dit blyk uit ’n gesprek met mnr. Satoroe Konisji, senior-raadgewer en hoofbestuurder: masjinerie, dat Japan moontlik ’n paar kulturele dinge buite rekening gelaat het met die aanvanklike bekendstelling van die “futuristiese” ontwerp van die Triton. Hy het die handelsnaam-lojaliteit van Suid-Afrikaners onderskat. Hy het dus ook nie daaraan gedink die bakkie se vreemde voorkoms sal nie in die meeste bakkie-kopers se smaak val nie. Kopers het die veral die dubbelkajuit maar eienaardig gevind. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/07/07 | Ons weet van lande wie se klimaat veel droër is as Namibië sn, maar wat nogtans daarin slaag om nie voedseltekorte te ervaar nie. Hy het ook na Namibië verwys wat deur twee woestyne omring word en gesê dat droogte en vloede in die land, voed-selsekuriteit op nasionale vlak bedreig. In sy toespraak het mnr. Mutorwa gesê werkloosheid het wêreldwyd tot kommer-wekkende vlakke gestyg. Sowat 205 miljoen mense het volgens hom sedert verlede jaar hul werk verloor. Die verskynsel kan deur waardetoevoeging tot die landbousektor omgeswaai word. Ek verstaan onder volhou¬bare waardevolle landbou dat dit waardetoevoeging behels. Ek moet uitwys dat hoewel dit voorstel dat ons meer primêre produkte ver¬werk voordat dit na ander lande vir hoër geldwaardes uitgevoer word, ons almal egter al ervaar het dat invoerlande nie ons uitvoere aanvaar as dit reeds verwerk is nie, het Minister Mutorwa gesê. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/02/10 | Die departement het die afgelope drie jaar reeds sowat 18 000 aansoeke vir die omskakeling van mineraalregte ontvang, het me. Buyelwa Sonjica, minister van minerale en energie, gister op die Mynbou-indaba gesê. |
Afrikaans | dieburger.com | 2011/11/04 | Inderdaad, dus, ’n model- projek waarin ’n regerings- instansie en ’n private maatskappy saamgewerk het om ’n besondere 17de-eeuse moment in die kuns- en argitektuur- geskiedenis terug te roep. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/10/01 | In elke stad moes ons ook die grootste speelgoedwinkel besoek. En natuurlik die parke waar daar oulike speelhoekies vir kinders met baie klim-, klouter- en gly-toerusting is. Ek sal ook ’n boek kan skryf oor die toilette in elke land in Europa, want Marianne het altyd, sodra ons by ’n tafel in ’n restaurant gaan sit het, dadelik die toilet besoek en teruggekom met ’n resensie. |
Afrikaans | praag.co.za | 2011/11/07 | Die oproer het losgebars nadat die Madibeng-munisipaliteit versuim het om te reageer op 'n memorandum van eise. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/09/23 | Met die uitsondering van n handjie vol plase by Grootfontein wat nog vir 21 dae toe bly, kan produsente op die ander kommersiële plase onder kwarantyn weer sake doen soos vroeër. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/09/17 | Selfs Jamal, die standvastige en verstandige seun, soek ’n groep op wat Islam bestudeer in ’n poging om ’n anker in sy lewe te vind. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/08/09 | Ander aktiwiteite sluit in storievertelling, gedigte lees en tromme speel. Al die aktiwiteite by die COTA-stalletjie word gratis aangebied. Die Bank Windhoek Kidz Fun Fair word Saterdag en Sondag by die SKW Sportgronde in Windhoek gehou. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/04/09 | “Ongelukkig het dit niks gehelp nie.” |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/03/10 | Werkers moet nie terugdeins nie, sê Kaaronda. Hulle moet deurdruk. En ons sal altyd help waar ons kan. Dit sal n geskiedkundige en monumentale fout wees as geregtigheid nie seëvier nie. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/10/31 | Die Aanklaer-generaal was in September in die Hoërhof suksesvol om n beslagleggingsbevel te verkry op vier motors wat glo deur Shaama vir sy private gebruik en vir sy taxibedryf gebruik is. |
Afrikaans | sake24.com | 2010/02/12 | Een van die probleme wat tans ervaar word, is die onderprestasie van die onderliggende beleggingsportefeulje van private-ekwiteitsmaatskappye. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/11/05 | Me. Charlene van Graan (36), wat by die begrafnisondernemer Avbob in Caledon gewerk het, het saam met Nel in die hof verskyn en is op borgtog van R3 000 vrygelaat. Sy het na bewering gehelp om Nel se “doodsertifikaat” (met die belofte van ’n ruim “vergoeding”) te vervals. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/08/31 | “Dit is ’n interne saak waarmee die maatskappy besig is.” |
Afrikaans | republikein.com.na | 2008/09/26 | As die kliënt bevestig dat hy dit wil hê, sal ’n konsultant van Trustco Mobile daarna bel om sy besonderhede af te neem. Hierna sal ’n sms weer gestuur word wat bevestig dat die lewensdekking nou aktief is en die aftelling van 30 dae begin. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/03/25 | Hoekom moet ons wild geskiet word deur jagters uit die buiteland? Vir geld? Dit is soos prostitusie! het hulle volgehou. |
Afrikaans | praag.co.za | 2009/06/02 | Daar was 32 nasionaliteite aanboord wat 58 Brasiliane, 61 Franse en 2 Amerikaners insluit. Die vliegtuig het vermis geraak naby die Kaap Verdiese Eilande waar die trope soms kwaai en onvoorspelbare donderstorms veroorsaak wat tot 55 000 voet kan styg, hoër as wat kommersiële vliegtuie kan vlieg. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/12/16 | Reële besteebare inkomste is beduidend hoër as wat dit al ooit in Suid-Afrika was, ondanks al die werkverliese. |
Afrikaans | dieburger.com | 2011/11/29 | “Wat het my besiel om weer hierdie mal perd op te saal?” het ek so in my stilligheid gewonder. |
Afrikaans | beeld.com | 2011/10/31 | Iets wat die agterspeler toe wel vermag het. |
Afrikaans | sake24.com | 2010/03/20 | DRDGold het ’n markkapitalisasie van sowat R1,5 miljard. Sy goudproduksie het verlede jaar met 23% gedaal terwyl die totale bedryfskoste vir voortgesette bedrywighede 40% hoër was. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/09/24 | Ons het reeds nagenoeg 172 000 mense ingeënt en is vol vertroue dat ons die uitbreking van breinvliesontsteking in Katutura hokgeslaan het. Ons het egter nog 250 000 eenhede entstof bestel wat binne die volgende week of twee in Windhoek behoort te wees. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/11/11 | Dit was die vraag van dr. Tangeni Iijambo, Swanu se sekretaris-generaal, toe hy vandeesweek die party se kandidate vir Katutura-Sentraal en Soweto se streekraadsetels in Windhoek aan die media bekend gestel het. |
Afrikaans | sake24.com | 2010/03/17 | Groot korporasies het geredelike toegang tot ekwiteitsfinansiering nodig en dis wat notering en groot beleggers hulle bied. Bowenal is daar die punt dat ’n mens nie van werk?nemers kan verwag om hul spaargeld in instrumente te plaas wat nie die beste opbrengs gaan lewer nie. |
Afrikaans | sake24.com | 2011/11/11 | “Dit verbeter steeds. Verkope vir die jaar is byna 11% stewiger, hoofsaaklik vanweë hoër pryse in dollar. Die bedryfswins, spesiale items uitgesluit, is 19% groter.” |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/05/05 | Its Me Now is onder meer by Universal Sounds, Mono Music Shop en Okarindi No 5 (Ombili) asook op Otjiwarongo, Swakopmund, Walvisbaai, Rosh Pinah, Oshakati en Oshikuku beskikbaar. |
Afrikaans | sake24.com | 2010/03/12 | Mnr. Thys Loubser, KWV se uitvoerende hoof, het vandeesweek tydens die bekendmaking van sy tussentydse resultate onthul dat die maatskappy sy eiendom in Robertson verkoop het asook grond in Worcester. |
Afrikaans | volksblad.com | 2011/08/11 | Albei is gekniehalter deur die R31 se gebrek aan ontwikkeling, asook gevalle van onbetroubaarheid en ongelukke. Petrov is meestal op dieselfde peil as Heidfeld en sonder twyfel kan van die Rus gesê word dat hy vanjaar baie sterker vertoon as wat verwag is. |
Afrikaans | sake24.com | 2010/11/02 | Hierdie belegging in TM sal ’n nuwe kapitaalinspuiting vir die besigheid wees, en opknapping, insluitend nuwe toebehore, kragopwekkers en verkooppunttoerusting moontlik maak. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/11/05 | En wie beter as Dana Snyman as reisgenoot op ’n soort walkabout deur die geliefde land op soek na wie jy is? |
Afrikaans | volksblad.com | 2011/11/29 | Hy sal in Kaapstad gesetel wees en aan Zuma rapporteer. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/07/26 | Hy het ook aangekondig dat die maatskappy n gemeenskapstrust stig met n aanvanklike belegging van N$1 miljoen aan opvoeding van kinders en minderbevoorregte mense, terwyl mnr. Louis Dreyfuss, een van die primêre beleggers, n verdere N$35 000 in die trust gaan stort. Hierdie planne rondom die bestuur van die trust sal nog gefinaliseer word, maar dat Tsumeb se gemeenskap hierby gaan baat is nie te betwyfel nie. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/06/30 | - Altesame 60 000 foto-voltaiëse selle word gebruik. |
Afrikaans | sake24.com | 2011/11/28 | Volgens die party se sekretaris-generaal General Gwede Mantashe wil die partyleiers 'n dokument hê wat al sy lede sal verstaan. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/03/28 | Na aanleiding van T.J. Carow se brief (Woorde wat soms uitdop, 18 Januarie 2011) oor Suid-Afrikaners se verknogtheid aan uitdrukkings soos basies, duidelik en ongelooflik. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/09/10 | Vos is benewens skrywer ook predikant op ’n Noord-Kaapse Karoodorp en dalk is die verval op soveel dorpe in daardie omgewing iets wat hy in Silwer Streams wou skets. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/04/04 | Die hoofstraat is Saterdagoggend in elke kleur van die reënboog geverf met die vlotoptog van Windhoek se jaarlikse karnaval (Wika). |
Afrikaans | praag.co.za | 2008/11/07 | Jennie, Winston Churchill se Amerikaanse ma, het baie verskil van haar seun wat volkome toegewyd was aan een vrou : sy liefling Clementine. En dit is hierdie kontras wat hulle verhouding so fassinerend maak in 'Lady Randy', 'n nuwe Britse dokumentere televisieprogram op Kanaal 4. |
Afrikaans | praag.co.za | 2010/08/07 | Die Suid-Afrikaanse media het nog nooit werklik vrye debat of ondersoekende joernalistiek beoefen nie. Afgesien van die geelpersskandale oor Joost of Steve wat dikwels die voorblaaie haal, is die meeste ander skandale wat op die lappe kom, afkomstig van die nasionale inligtingsdiens of selfs van buitelandse geheime dienste. Ons joernaliste verteenwoordig blote tusengangers in 'n groter ideologiese en strategiese spel wat dikwels van buite ons landsgrense bepaal word. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/08/24 | Die beter eienskap van die nuwe Spark is die feit dat dit deur n ratser16 klep, 1.2 liter 4 silinder-enjin aangedryf word wat 60 kW krag en 108 Nm wringkrag uitstoot. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/09/21 | Hoe kan n grootbaas van 1 vani grootse transport in Nam vir sy werkers sê as julle voel julle wordi reg behandeli, vat julle goed en gaan soek anner werk? Is dit ni laag ni? Het geen respek en gevoel ni. |
Afrikaans | dieburger.com | 2011/11/02 | – Sapa |
Afrikaans | sake24.com | 2009/03/10 | As die bouinspekteur rede het om te glo dat aanbouings op ’n perseel werklike skade of nadeel vir bure inhou – soos ’n werklike daling in markwaarde omdat ’n bewysbare onvervangbare uitsig belemmer gaan word – kan die planne afgekeur word. Indien nie, moet die planne goedgekeur word. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2009/10/27 | Die kinders is van Blikkiesdorp, die plakkerskamp op Grootfontein, maar Linda weet dat hierdie bord kos dikwels die enigste vir die dag is vir baie van die kinders. Vrywilligers word opgelei en help met die voorbereiding en die bediening van die kos. Skenkings stroom uit alle oorde. Organisasies en besighede, kerke en boere, almal help met bydraes in die vorm van kontant en voedselvoorrade. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/01/31 | As entrepreneur het sy geleer dit is moeilik om 'n internetgebaseerde onderneming te begin. Dit was 'n baie lang proses, want sy het elke stukkie inhoud self nagevors. Sy leer uit vrae van kuberbesoekers wat die publiek se behoeftes is. Haar raad aan aspirant-aanlynentrepreneurs is om seker te maak die webontwerpers is tegnies vaardig, want funksionaliteit is baie belangrik. "Jy kan altyd die blad ná die tyd mooi maak." |
Afrikaans | sake24.com | 2005/10/24 | Op grond van intensiewe navorsing oor kliënte is 'n verfynde lewenstylmodel ontwerp waarvolgens sewe subgroepe geïdentifiseer en gesegmenteer is - van heel jonk tot senior burgers. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/04/27 | Die Minister van Gesondheid en Maatskaplike Dienste, dr. Richard Kamwi en sy Angolese eweknie, dr. José van Dunem, het Maandag n samewerkingsooreenkoms, die Trans-Kunene Malaria-inisiatief (TKMI), onderteken om n beheerprogram oor malaria te implementeer. |
Afrikaans | praag.co.za | 2010/01/08 | Elke jaar word die ontleedmes ingespan, en elke jaar word sekere probleme aan die lig gebring: |
Afrikaans | sake24.com | 2009/02/06 | Tweedens sal werkskeppingsprogramme in die openbare sektor versnel word. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/10/31 | Die ongelykheid van grondverspreiding is n nalatenskap van kolonialisme en d |
Afrikaans | sake24.com | 2009/11/20 | Indien daar geen besware teen die boedelrekening ingedien word nie, kan die eksekuteur na afloop van die kennisgewingtydperk, maar nie langer as drie maande nie, die boedel distribueer (laste betaal en die bates oordra na die erfgename). Daarna, kan die eksekuteur aansoek doen vir ’n liasseernota by die Meester. Indien die Meester tevrede is, sal hy die nota uitreik en die boedel sal as afgehandel beskou word. |
Afrikaans | beeld.com | 2011/07/31 | Behalwe Snorre, gaan nog iemand geld kry vir Saterdag en waar is Dok Luyt en sy faksmasjien in ons volk se donkerste uur?! |
Afrikaans | sake24.com | 2009/10/14 | Hy het ook gesê dat Suid-Afrika weer vanjaar dalk groei kan toon, wat deur ’n groot regering-infrastruktuurbestedingsprogram ondersteun word. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/01/09 | Organiseer beter. As jy items in jou huis het wat gesien moet word, soos dekoratiewe items of oulike speserybotteltjies, rangskik dit van groot na klein of bymekaar om te verhoed dat dit oraloor ophoop. Bokse kan gebruik word om tydskrifte en speelgoed in te sit. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/06/22 | Daar is n verskillende kinkel aan elkeen, het mnr. Kaapama oor inter- en intra-etniese struwelings benadruk. |
Afrikaans | praag.co.za | 2010/03/16 | Sewe insittendes van die taxi is dood en nog vyf beseer. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/10/17 | Sedertdien het haar toestand sodanig verbeter dat sy nou op haar eie asemhaal en met die hulp van verpleegpersoneel kort entjies kan loop, self eet en vir n wyle op n rusbank naby haar bed kan sit. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/08/19 | Die stof staan omhoog soos wat die manne in gelyke tred oor die sand marsjeer in hul kakie uniforms. Bevele word heen en weer geskreeu. Vroue staan in twee rye aan die kant met hul tradisionele rokke in swart en rooi. Hul dra ook ʼn rooi tulband wat as die toekoe bekend staan. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/01/23 | In die 2007-’08-belastingjaar dra individue 31,5% by, maatskappye bykans 30% en BTW se bydrae is verhoog tot net meer as 27%. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/04/21 | Five of a kind is n groepuitstalling waar die werke van vyf Namibiese goudsmede en juweelontwerpers uitgestal word. Dit het Dinsdag by die Bank Windhoek Omba-Galery geopen en sal tot 4 Mei duur. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/09/26 | n Gemor in vakbondkringe dat Rössing besig is om vrywilligers te werf om stakers se werk te doen, is gister deur mnr. Jerome Mutumba, woordvoerder van Rössing, verwerp met die verduideliking dat die myn bloot besig is om gebeurlikheidsplanne in werking te stel om die impak op sy bedrywighede tot die minimum te beperk. |
Afrikaans | sake24.com | 2009/02/11 | Kliek nou op een en die betrokke dokument maak oop. |
Afrikaans | rapport.co.za | 2011/10/29 | Die bestuurder het gevra dat hulle maar die bedrae moet noem. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/10/20 | Hoe om jou copy te kry: Loer einde Oktober in jou musiekwinkel se rakke of roep vir Paul Joubert Musiek (061 252 426) op die kruik op. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2011/03/18 | Wanneer ek oor paaie praat, verwys ek nie net na teerpaaie nie, maar ook na grondpaaie om goedere op te vervoer. Mense hoef ook dan nie meer lang afstande af te lê om goedere te bekom nie, aangesien die dienste met minder moeite na die mense gebring kan word. |
Afrikaans | republikein.com.na | 2010/04/13 | Tans het die dorpsgedeelte ’n pompstelsel terwyl die informele woongebied van ’n lopende stelsel gebruik maak. Nuwe uitbreidings word ook vir die dorp beplan met 140 erwe wat uitgemeet moet word. |